The Metamorphosis

'You are so brave!' 'You are so lucky!' These are the words mostly uttered to me by people back home. When they hear and see the places I travel to or people I meet. I am sure many au pairs can relate. I’m sure it happens to you too. I realized how lucky we as... Continue Reading →

Ek gaan op reis en ek neem saam: myself, Google maps, my rugsak en my social skills

Alleen reis is onvermydelik, maar ek sal eintlik sover gaan as om te sê dit is noodsaaklik!  Daar is ’n paar voor- en nadele van alleen reis. Om die waarheid te sê, alleen reis is skrikwekkend! Glo my jy gaan oomblikke kry waar jy stres! Jy moet op jouself staatmaak om nie te verdwaal nie,... Continue Reading →

Ek gaan op reis en ek bring terug..

Jy klim op ‘n vliegtuig, opgewonde, jy het geen idee wat aan die ander kant vir jou wag nie en jy het eintlik net rofweg ‘n idee van wat jy nou agterlaat. Ongelukkig is daar nie tyd vir twyfel of senuweeagtig wees nie, want die komende jaar beloof ongekende avonture, ervaringe en herinneringe wat jou... Continue Reading →

The Little bits of Heaven

My journey began in Eindhoven with a late bus, misty mornings and a little bit of heaven that is also known as trees. Me and my friend, Sam was travelling to Antwerp, Belgium with our backpacks and supermarket breadrolls. Our first time leaving the Netherlands since we started with au pairing. The road was breathtaking.... Continue Reading →

Bratwurst, borders & beer

When I heard that I had a holiday coming up, my mind immediately ventured to one place. A special country I had to return to... Germany! Working as an au pair in Europe, most certainly has its advantages. You are at the centre of a spectrum of cultures and all you have to do to... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑