Dit het alles begin by 'n klein dogtertjie wat in 'n klas kamer gesit en lysies gemaak het. 'n Lysie met al die lande wat sy wou besoek, 'n droom wat so ontmoontlik gelyk het maar tog so moonlik geword het as gevolg van die passie wat sy gehad het. Die passie wat haar gedryf... Continue Reading →
It was just like any other 200 meter race I had swum before:
When I thought about my first year out of school, I would never have thought that it would be just like something I had done hundreds of times over and over again: swimming a 200-meter race. See, days before the race you have got to start preparing yourself mentally and physically: packing your bag, eating... Continue Reading →
The Rollercoaster
It's been quite a while since I flew to the Netherlands to be an Au Pair. There's been ups and downs, tears and frowns, laughs and so many mixed emotions. I thought being an Au Pair is just a cultural exchange but it's not it's so much more. I thought to be an Au Pair... Continue Reading →
Rust and dust
The daunting first time. People all around. Hands sweating... We all know the feeling of climbing on a european bicycle for the first time. I say European bicycle because the bicycles we know back home in South Africa are nothing like this. A whole lane full of people who have practically been doing this since... Continue Reading →
Local is Lekker, en Brabant is die Beste!
Au Pair-wees is baie keer moeilik, want jy is ver van die huis af, jy mis jou ma, pa, boetie, sussie, ouma, oupa en vriende. Jy mis uit op groot geleenthede soos troues, verjaarsdae of om Vrydagaand gesellig saam met familie en vriende te braai, en soms wens jy dat jy net gou vinnig vir... Continue Reading →
Waar kom ek vandaan?
Dis reg, jy het goed gehoor. Die Kaap van Goeie Hoop. En wie sou nou kon raai dat ek meer van my eie land sou leer in Nederland… Ek bly in Haarlem, in die Koningkryk buurt, so 20 min se trein ry van Amsterdam af. Gelukkig vir my was die winter verby en lente het... Continue Reading →
Soetgoed en “Support”
Au pair is nie ‘n alleensport nie! Dit het ek onmiddellik besef toe ek twee maande gelede hier in Nederland aangekom het – dít, en dat ek baie meer geld op eetgoed gaan spandeer as wat ek beplan het. Leer sommer nou al: alles lyk so lekker, want alles IS so lekker. Hallo daar. My... Continue Reading →
Au Pair Living 101
“I don't get a lot out of life because I don't put that much into it” - Anthony T.Hincks There isn’t much point to opening the window blinds if you’re not planning to look out of the window. Just the same there isn’t much sense in putting on your shoes if you don’t intend on... Continue Reading →
Avonture en Waarhede
Op 'n warm somers aand is ek oppad na O.R. Tambo Internationale lughawe met klomp gemengde gevoelens. Opgewondenheid oor alles wat voorlê. Om my asemrowende gesin te ontmoet vir die eerste keer. Hartseer omdat ek die mense waarvoor ek die liefste is moet agtertelos. Positiewiteit want dis 'n nuwe jaar, 'n nuwe begin en ek... Continue Reading →
Die natuur, wat ek mis, wat ek nie mis nie.
Aangenaam, ik ben Mariska, ook een au pair in Nederland! Ek dink, my totsiens se vir Suid-Afrika was ‘n bietjie anders as die res. Daar was rustigheid in my hart. Ek het glad nie gestres toe ek op die vliegtuig klim nie. Die trane in my oë was nie hartseer trane oor die mense wat... Continue Reading →