The Unexpected

My year so far has been nothing but unexpected. The first 3 months were so surreal I couldn’t believe I was in Europe, au pairing no less. My first time overseas. I had decided to au pair overseas so I could gain perspective, independence and grow as a person. I have achieved all of those... Continue Reading →

Smooth Sailing!

A smooth sea never made a skillful sailor did it? My journey as an au pair so far was definitely not all smooth sailing, but I am honestly stronger and smarter because of the mistakes I made. I am wiser now that I have learned from all the mistakes I had made. Being an au... Continue Reading →

Ek gaan op reis en ek bring terug..

Jy klim op ‘n vliegtuig, opgewonde, jy het geen idee wat aan die ander kant vir jou wag nie en jy het eintlik net rofweg ‘n idee van wat jy nou agterlaat. Ongelukkig is daar nie tyd vir twyfel of senuweeagtig wees nie, want die komende jaar beloof ongekende avonture, ervaringe en herinneringe wat jou... Continue Reading →

Die Au Pair Lewe

Au pair lewe is skrikwekkend, vreesaanjaend, wonderlik en ‘n fees. Au pair wees is soms ‘n uitdaging en soms nie. Dis een van die beste besluite wat ek kon maak, alhoewel die realiteite wel later inskop. Wees byvoorbeeld gewaarsku dat kos baie duur is en dat dit baie van jou geld “opvreet”, veral as jy... Continue Reading →

Soetgoed en “Support”

Au pair is nie ‘n alleensport nie! Dit het ek onmiddellik besef toe ek twee maande gelede hier in Nederland aangekom het – dít, en dat ek baie meer geld op eetgoed gaan spandeer as wat ek beplan het. Leer sommer nou al: alles lyk so lekker, want alles IS so lekker. Hallo daar. My... Continue Reading →

Au Pair Living 101

“I don't get a lot out of life because I don't put that much into it” - Anthony T.Hincks There isn’t much point to opening the window blinds if you’re not planning to look out of the window. Just the same there isn’t much sense in putting on your shoes if you don’t intend on... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑