Aan die sonskyn wat hierdie lees.

Ek is in my 10de maand in die mooie Holland. 10 maande waar ek so baie geleer het, van myself, van ander, van die wêreld. 10 maande waar ek my hele persepsie oor die lewe verander het. 10 maande waar ek geleer het wat dit is om myself op te bou op dae wat ek... Continue Reading →

au-pair-wees.

Nederland het ‘n manier om jou uit jou gemaks plekkie te bring. Oor die paar maande het ek beslis meer van myself uitgevind. Ek het gegroei as persoon en ek is nogsteeds in die proses om te groei. Ek het altyd ander bo myself gestel. Hier het ek geleer: om jou self eerste te stel... Continue Reading →

The Little bits of Heaven

My journey began in Eindhoven with a late bus, misty mornings and a little bit of heaven that is also known as trees. Me and my friend, Sam was travelling to Antwerp, Belgium with our backpacks and supermarket breadrolls. Our first time leaving the Netherlands since we started with au pairing. The road was breathtaking.... Continue Reading →

Soetgoed en “Support”

Au pair is nie ‘n alleensport nie! Dit het ek onmiddellik besef toe ek twee maande gelede hier in Nederland aangekom het – dít, en dat ek baie meer geld op eetgoed gaan spandeer as wat ek beplan het. Leer sommer nou al: alles lyk so lekker, want alles IS so lekker. Hallo daar. My... Continue Reading →

Au Pair Living 101

“I don't get a lot out of life because I don't put that much into it” - Anthony T.Hincks There isn’t much point to opening the window blinds if you’re not planning to look out of the window. Just the same there isn’t much sense in putting on your shoes if you don’t intend on... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑