Stay (9600km from) home

“Yes that looks fun but I’ll do it in summer”. If I had a euro for every time those words echoed through my mind, I wouldn’t necessarily be rich but I would definitely be able to swap a good amount of long walks across Amsterdam for tram rides. Au Pairs seem to be doing quite... Continue Reading →

The Rollercoaster

It's been quite a while since I flew to the Netherlands to be an Au Pair. There's been ups and downs, tears and frowns, laughs and so many mixed emotions. I thought being an Au Pair is just a cultural exchange but it's not it's so much more. I thought to be an Au Pair... Continue Reading →

Avonture op Avonture

Dit is so ongelooflik om uit jou gemak zone te klim en die lewe te ervaar deur ander kulture. Die verskeie mense wat jy langs die pad ontmoet maak dit net soveel meer opwindend en interessant.  My avonture buite SA begin die dag toe ek my voete in die vliegtuig sit en die eerste Nederlander... Continue Reading →

Uniquely individual.

When I had to start thinking about all the different places I have seen I immediately wanted to start making a list of the countries I have already explored, only to realize that it's not about where I've been but rather what I have experienced. It is about how each individual country with its individual... Continue Reading →

“The Real Experience”

Die geluid van fietse, voetstappe en voëls verwelkom my elke oggend in die middestad van Amsterdam langs die besige, maar asemrowende Amstelkanaal. Ek is amper halfpad deur die jaar van avontuur en groei. 'n Mens gryp elke dag aan sonder die wete wat gaan gebeur. Ek gaan julle bietjie meer vertel van die "pro's" en... Continue Reading →

Waar kom ek vandaan?

Dis reg, jy het goed gehoor. Die Kaap van Goeie Hoop. En wie sou nou kon raai dat ek meer van my eie land sou leer in Nederland… Ek bly in Haarlem, in die Koningkryk buurt, so 20 min se trein ry van Amsterdam af. Gelukkig vir my was die winter verby en lente het... Continue Reading →

Karnivalkoors.

As jy dink  mense trek snaaks aan tydens Halloween, kan jy maar gerus weer dink!  Jy het nog niks gesien voor jy nie die Nederlandse karnival bygewoon het nie! Ek bly in ’n klein dorpie in die Suide van Nederland, baie naby aan die Belgiese grens. Een ding wat vir my nogals vreemd is hier... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑