Aan die sonskyn wat hierdie lees.

Ek is in my 10de maand in die mooie Holland. 10 maande waar ek so baie geleer het, van myself, van ander, van die wêreld. 10 maande waar ek my hele persepsie oor die lewe verander het. 10 maande waar ek geleer het wat dit is om myself op te bou op dae wat ek... Continue Reading →

Adventure after Adventure

Two years ago if someone had told me I would be in the Netherlands at one point traveling and experiencing new things I would have told them they are such big joker. Since I was a little girl, the Netherlands has been my dream, learning more on land reclamation, wheat planting, cheese, and windmills made... Continue Reading →

Boy, oh Boy!

Where do I even begin with the 9- lettered word, Au Pairing? My year started off quite unconventional. I immensely struggled to find my feet as an 18 year old in this daring world that waits for no one. So many things surfaced as problematic and in complete honesty, au pair to au pair, this... Continue Reading →

“AND I WOULD WALK 500 MILES”

Hierdie jaar is 'n tyd van ontdekking, uitdagings en soos julle seker al kon aflei, lank loop. Jou au pair jaar kan vele dinge wees en dit hang ook af van persoon tot persoon, maar een faktor wat by almal 'n rol speel is jou ingesteldheid. Hoe jou jaar gaan verloop kan net een persoon bepaal en dit... Continue Reading →

The Metamorphosis

'You are so brave!' 'You are so lucky!' These are the words mostly uttered to me by people back home. When they hear and see the places I travel to or people I meet. I am sure many au pairs can relate. I’m sure it happens to you too. I realized how lucky we as... Continue Reading →

Travelling solo

Een van die hoofopskrifte van jou jaar as au pair is natuurlik – reis. So moet dit ook wees.  Gaan reis deur pragtige Nederland en sien alles wat aan jou gebied word. Moet net nie vergeet om die grens ook so nou en dan oor te steek nie. My eerste reiservaring was kort nadat ek... Continue Reading →

Die Au Pair Lewe

Au pair lewe is skrikwekkend, vreesaanjaend, wonderlik en ‘n fees. Au pair wees is soms ‘n uitdaging en soms nie. Dis een van die beste besluite wat ek kon maak, alhoewel die realiteite wel later inskop. Wees byvoorbeeld gewaarsku dat kos baie duur is en dat dit baie van jou geld “opvreet”, veral as jy... Continue Reading →

Make your list happen.

As au pairs I feel we all have a list: a list of things we want to accomplish, do and taste in our gap-year, but mostly places we want to see. Being an au pair in the Netherlands gives you a jump on most of the places on almost everybody's list because traveling from the... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑